Share This Post

Taal-gebaseerde aktiwiteite vir Grondslagfase onderwysers en taalterapeute

Taal-gebaseerde aktiwiteite vir Grondslagfase onderwysers en taalterapeute

Gedurende die eerste kwartaal is daar altyd Graad 1 leerders van sommer vroeg-vroeg al vasval met lees. Gaan laai gerus hierdie  GRATIS program vir FONOLOGIESE BEWUSTHEID af.

fb-program-voorblad

Vir spesifieke vaardighede  is daar ‘n hele klomp produkte!

Rym

rym-voorblaaie

Klankgrepe

2-akt-saam

Gedurende die eerste kwartaal moet ons seker maak dat  kinders die BEGIN-KLANK kan identifiseer. Hierdie omvattende aktiwiteit is onmisbaar vir daardie “intervensie” sessies in die klaskamer .  Vir die taalterapeute is daar  ook ‘n taalbonus PLUS ‘n swart en wit tuisprogram! Presies wat onderwysers en taalterapeute nog  altyd wou gehad het!

sirkels-voorblad

Ouditiewe Analise en Sintese Aktiwiteite  . “Watter een begin met ‘n ander klank “ kan  vir kinders gegee word om alleen aan te pak, terwyl “Kom ons klank!” veral goed werk wanneer intervensie gedoen moet word.  “Rek die Ruspe Bingo” is ‘n speletjie en kan ook in groepe gebruik word.

analise-en-sintese-voorblaaie

Hier  is ‘n paar aktiwiteite/ programme spesifiek ontwikkel vir TAALTERAPEUTE.

taal-voorblaaie

Daar is ‘n hele arsenaal produkte vir sigwoorde! Genoeg werkkaarte vir die hele jaar – drukkervriendelik!

sigwoorde-voorblaaie

Klik hier en gaan loer na SpraakBorrel se winkel. Daar sal beslis iets vir jou wees!

spraakborrel-logo20

Share This Post

6 Comments

  1. Please send me info on Afrikaans help middles in die klaskamer

    Reply
  2. Ek hou baie hiervan en sal graag dit wil print ek is n Gr. R Juffrou. Dankie

    Reply
  3. Stuur pryse asb. Groete Maunette

    Reply
    • Alles is beskikbaar aanlyn. Kyk gerus op TEACHA!

      Reply
  4. Hoe kan ek al hierdie hulpmiddels kry groot asb en wil ook weet van afr tweede taal vir graad 3 sal dit baie waardeer asook form ass take

    Reply
    • Kyk op TEACHA! vir meer inligting.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.