Nuutste Artikels

Domestos verbind tot die bekamping van onveilige sanitasie in Suid-Afrikaanse skole

10-jaar veldtog verseker dat Suid-Afrika se leerders doelgerigte onderwys met skoon en veilige toiletgeriewe ontvang. Wêreldtoiletdag 2021 het die fokus vierkan...[Read More]

Ondersteuning vir leerders wat sukkel met lees en spelwerk

My Klaskamer is ‘n gratis webjoernal wat ek ‘n bietjie meer as 13 jaar gelede begin het, om ouers en opvoeders te help om jong leerders te ondersteun. Baie van ...[Read More]

Maak hoofrekene weer koning in die klaskamer en by die huis!

Aloës Koeglenberg As ek aan my grondslagfase-jare as kind terugdink, onthou ek glad nie werkkaarte, assesserings, of lang ingewikkelde metodes nie, maar wel my ...[Read More]

‘n Ondersteunde onderwyser sorg vir ‘n positiewe leeromgewing

BIC® se “Colour Your Classroom”-veldtog is gefokus op die bemagtiging van Suid-Afrikaanse onderwysers wat op ‘n manier hul studente terselfdertyd bemagtig...[Read More]

Diensverskaffer kollig: Hoe Mindbourne Wiskunde hulpbronne in die 21ste eeu bring

Die gebruik van tegnologie en aanlyn leer word vinnig die nuwe paradigma in die onderwys. Deur aanlynbronne te gebruik, kan leerders meer verantwoordelikheid ne...[Read More]

Met BIC se “Kleur Jou Klaskamer” Veldtog, Kan Onderwysers vir ‘n Jaar Lank Skryfbehoeftes Wen!

As ‘n voorste skryfbehoefteshandelsmerk in Suid-Afrika, is BIC® vasbeslote om ‘n baie belangrike gemeenskap te dien: onderwysers, en dit is dié vasb...[Read More]

Hoe om 40% op e-handboeke te bespaar as jy by FNB bank

Op soek na die goedkoopste manier om e-handboeke te koop? As jy ‘n FNB-klant is, kan jy 40% bespaar op e-handboeke wanneer jy dit by eBucks koop. FNB- of ...[Read More]

Hoërskool Kwartaal 2 Eksamenvraestelle

Die tweede kwartaal se eksamens is om die draai! Hierdie versameling van eksamenhulpmiddels sal jou leerders help met hul voorbereiding vir die eksamen. Hier on...[Read More]

Laerskool Kwartaal 2 Eksamenvrastelle

Die tweede kwartaal se eksamens is om die draai! Hierdie versameling van eksamenhulpmiddels sal jou leerders help met hul voorbereiding vir die eksamen.Hier ond...[Read More]

Moedig aan, maar moenie prys nie: ’n nuwe benadering tot selfbeeld en skoolprestasie

Lauren Brown, Eenheid vir Studente-ontwikkeling / Kognitiewe Ontwikkelingspesialis Wat laat kinders goed doen op skool? Dis maklik om te dink die antwoord is ’n...[Read More]

Toekomsblik: ’n Student-gesentreerde leerbenadering

Deur Stacey Kirk (Reaching Beyond the Blackboard) Daar’s ’n bekende aanhaling van Benjamin Franklin wat losweg op die volgende neerkom: As ’n mens vir iemand ie...[Read More]

Moedersdagaktiwiteite vir almal

As dit nie vir ons ma’s was nie, was nie een van ons waarskynlik hier nie – sekerlik meer as genoeg rede om alle ma’s met dankbaarheid te vier! Ma’s is dikwels ...[Read More]

P4C in die klaskamer

Deur Lauren Brown Vir heelwat van ons is ons blootstelling aan filosofie beperk tot ’n inleidende module iewers op universiteit, en al wat jy dalk daarvan ontho...[Read More]

Skep ’n kalm klaskamer

Deur Jenna Swano Notas deur ’n nie-so-kalm-nie onnie met wenke vir hoe ek vir die eerste keer in agt jaar ’n werklik kalmerende ruimte geskep het.  ’n Rukk...[Read More]

Onnie-kortpaaie: Verlig só jou werkslading

Onderwysers se werk gaan saans saam met hulle huis toe. Daar’s altyd vraestelle om na te sien, verslae om te skryf, lesse om te beplan of ouers om te kontak. No...[Read More]

Graad 6 Eksamenvraestelle

AFRIKAANS HUISTAAL   GRAAD 6 AFRIKAANS HT VRAESTEL 2 EINDEKSAMEN 2018     ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRADE 6 ENGLISH FAL TERM 4 PRACTICE EXAM...[Read More]

Aktiwiteite vir Menseregtedag

Menseregtedag word elke jaar op 21 Maart gevier. Dis ’n uitstekende geleentheid om saam met jou klas na te dink oor wat menseregte is en om jou leerders te help...[Read More]

’n Langtermyn e-leer-oplossing

Terwyl leerders en onderwysers in 2020 wêreldwyd met skoolsluitings moes stoei, kon leerders reeds toegang verkry tot gratis e-handboeke ter waarde van miljoene...[Read More]

Eksamenvraestelle, opsommings en toetse vir die vierde kwartaal

Die vierdie kwartaal is hier en eksamens is om die draai! Gelukkig is daar baie hulpmiddels op Teacha! wat jou kan help om jou vraestelle op te stel of te gebru...[Read More]

WackyNix se uitstekende klaskamerdekor!

WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd. Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wa...[Read More]