Wow, dit wys jou net hoeveel gedoen kan word met papier en dat ‘n mens net ‘n bietjie uit die boks uit moet dink! Op ‘n ander noot wens ek dat ek so klein klassie soos die Meneer gehad het…
Geniet die video en onthou om asb. vir ons julle klaskamerfoto’s te stuur na admin@onnies.snapplify.com!