Huiswerk Gr 2 Kwartaal 1 2020

Huiswerkbladsye vir 8 weke: Spelwoorde, sigwoorde, wisk en skrif aktiwiteite
Huiswerk Gr 3 Kwartaal 1 2020

Huiswerkbladsye vir 8 weke: Spelwoorde, sigwoorde, wisk en skrif aktiwiteite
Graad 2 Lewensvaardigheid beplanning 2020 Kwartaal 1

GRAAD 2 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1
Die beplanning sluit 240 bladsye in.
Dit behels:
– Daaglikse beplanning
– Plakkate
– Werkkaarte
– Assessering
Skryfaktiwiteite – Skryf ‘n paragraaf

3 werkkaarte waar leerders kan oefen om paragrawe te skryf. Oulike prentjies om in te kleur.
Skryfaktiwiteite – Gee jou eie opinie

Drie skryfaktiwiteite waar leerders een van twee voorwerpe moet kies en in ‘n paragraaf hul eie opinie moet weergee.
Die soort aktiwiteit ontwikkel kritiese denke en help leerders om hulle standpunte te kan motiveer, wat belangrik is vir
skryfaktiwiteite in die Intermediêre en senior fases.
Klankeboek

AKTIWITEITE MET KLANKE: Ek het hierdie boekie vir my eie klas saamgestel vir die komende kwartaal. Daar is 26 aktiwiteite en die volgende klanke word in die boekie saamgevat:
aai, ooi, oei, klank, eeu, oei, bl, br, gl, gr, st, sl, sw, sm, sn, sk, dr, pl, pr, fl, dr, fr, kw, kl,Vaslegging
Pizza Breuke

Jou klas sal dit geniet om hul eie pizzas te skep en terselfdertyd te leer oor breuke.
Hulle kies self watter bestanddele hulle op hul pizza wil sit en teken dit dan direk op die pizza werkvel.
Of hulle kan die bestanddele uit gekleurde papier knip en op die pizza plak.
Daarna voltooi hul die werkkaarte en skryf die breuk vir elke bestanddeel.
Daar is 2 verskillende werkkaarte en jy kan kies tussen ‘n invul formaat of net lyne indien jy verkies om jou eie bewoording te doen.
Ingesluit is pizza opsies vir derdes, kwarte en vyfdes.
Begripstoetse vir die Grondslagfase #1

Twee kort stories wat leerders self kan lees, met relevante vrae. Oefen begripsvaardighede en afleidings van ‘n storie af.
Werkkaarte: Getalkaarte en getalname 0 – 100

Invul werkkaarte vir die getalle 0 – 100. Kan gebruik word as daaglikse tel-aktiwiteit.
WOW@AFRIKAANS IS EASY! PHASES 1 TO 8 (COMPLETE SERIES – 80 PRINTABLE WORKBOOKS)

WOW@AFRIKAANS IS EASY! – Afrikaans Reading Exercises For Everybody
Graad 3 – Skepende Kunste Oefening – Kwartaal 1 & 2

Oefening om verbeelding te gebruik asook netheid op inkleur werk te oefen